Tuesday 31 January 2012

Botes Family

I've met the Botes family (at the end of 2011) a few days before they relocated to the Cape... What a shame, I would have loved to work with them again! The way they interacted with one another, laughing together, and just the amount of love that was radiating from them.... Guys, it was an honor to do the shoot for you! All of the best for the future, and God bless.










Die mal Oosthuizens

Mag hulle dit eendag in hulle harte kry om my te vergewe... Dit het alles begin die dag toe ek my GROOT nommer 9 PINK (OK, dit was die skoen wat pink was... is) VOET neergesit het, 'n ma wat histeries raak van die lag oor die voet wat nogals hard met die aarde kennis gemaak het, amper soos 'n kleuter wat 'n vloermoer gooi in die middel van 'n winkel sentrum.

My sussie was amper weer oppad terug na Madagaskar en ons het net besluit dit is tyd vir 'n foto shoot met die ma... ja wel, mag die foto's getuig van koppe wat raas en van 'n middag vol lekker lag. Hoop julle geniet dit!